BERGRIVIER TOERISME ORGANISASIE VIER WệRELD TOERISMEDAG, 27 SEPTEMBER 2012 << go back


posted on 19 September 2012

BERGRIVIER TOERISME ORGANISASIE VIER WệRELD TOERISMEDAG,

 27 SEPTEMBER 2012

 

TEMA: ‘Toerisme en volhoubare energie – die krag agter volhoubare ontwikkeling’.

 

Al drie toerismekantore nooi lede en belangstellendes om deur die loop van die dag te kom inloer en meer uit te vind oor ‘groen gedagtes’.

 

VELDDRIF

Velddrif Netwerk-kuier – bring asseblief besigheidskaartjie saam.

Ons het die hout en die sout,

die tjop en die dop,

al wat kort – is die bykos.

Kontant-kroeg.  

Bergrivier Golfklub, Velddrif, 18:30

 

PORTERVILLE

Porterville maak potjiekos op Ertjieskloofplaas. ,

Kom gesels informeel oor Porterville se 150ste verjaarsdag, 2013.

Ete gratis, bring eie drank.

18:30

Aanwysings beskikbaar by kantoor.

 

PIKETBERG

Kruisementvlei se plaaslik vervaardigde kompos-toilet sal ook op uitstalling wees by die kantoor en die plaas, gelee te Piket-bo-berg, is oop vir besoekers wat graag wil sien hoe volhoubare tegnieke in die praktyk werk.

Aanwysing beskikbaar by toerismekantoor.

08:30 – 17:00

Yvette Odendaal 

BTO Strategic Coordinator 

Posbus 170 / P.O. Box 170

Velddrif, 7365

Cell: 082 773 6118

Tel:  022 783 0831

Fax: 022 783 1222

E-Pos / E-Mail: btotourism@gmail.com