Clanwilliam Wild Flower Show 25 August - 2 September 2017 << go back


posted on 02 May 2017

Spring flowers: not just a pretty face ...

We are all captivated by the spring flowers, but, hiding just beyond, is a far greater and richer story. Many stories, in fact, of edible delights and plants that heal.

At the Clanwilliam Wild Flower Show 2017, with the theme “Ribbons”, the intention is to uncover these stories. The show in the Flower Church, situated in Main Street, runs from 25 August until 2 September. The San and Khoi people knew that much of these veld treasures were not always visible to the naked eye, yet the veld was their natural supermarket stocking everything they could ever need. Come and be inspired by the wild flowers, but also to learn more about their healing qualities. Maybe we would all come to the same conclusion: that it is of utmost importance to conserve these plants.

For more information visit www. clanwilliam.info, phone the Clanwilliam Tourism Office on 027-482-2024 or send an e-mail to cederberg@lando.co.za. Tickets are R50 for adults and R10 for children and are available at the door of the Flower Church.

Lenteblomme: nie net 'n mooi gesiggie nie ...

Die veldblomme bekoor ons almal, maar net onder die oppervlak, is groter en ryker blom geheime en stories weggesteek. Inteendeel, die meeste blom geheime is so weggesteek: stories van eetbare lekkertes en plante wat gesond maak.

Tydens die Clanwilliam Veldblommeskou 2017, met die tema "Linte", is die hele idee om die stories oor te vertel. Die skou word gehou in die Blomkerk in die hoofstraat van Clanwilliam vanaf 25 Augustus tot 2 September. Die San- en Khoi-mense het goed geweet die veldskatte is nie altyd met die eerste oogopslag sigbaar nie, maar die veld was hulle natuurlike supermark met alles wat hulle hart kon begeer.

Kom put inspirasie uit die veldblomme, maar kom leer ook meer oor hulle helende kwaliteite. Ons is seker u sal met ons saamstem: dis meer as ooit van die uiterste belang om ons plante en veldblomme vir die nageslag te bewaar.

Vir meer inligting besoekwww.clanwilliam.info, bel die Clanwilliam Toerismekantoor by 027-482-2024 of stuur 'n e-pos aan cederberg@lando.co.za. Kaartjies kos R50 vir volwassenes en R10 vir kinders by die deur van die Blomkerk.

 

 

Clanwilliam Wild Flower Show