West Coast Canoe Challenge << go back


posted on 31 January 2017

Saterdag 4 Februarie gaan weer groot pret wees #Velddrif#Bergrivier. Kom geniet die dag saam vriende en familie.Musiek, iets te eet en drink en sommer net lekker kuier onder die tent. Moedig die brawe
roeiers aan tot by die eindpunt, #Riviera Hotel. “Cross Dressing” is die tema vanjaar, kom lag lekker saa

 

West Coast Canoe Challenge 4 February 2017