Sluit van Hoofpad - R365; km 1.74 - 12.00 (Muisboskermpad) << go back


posted on 31 October 2016

Kennisgewing:

 

  • Sluit van Hoofpad - R365; km 1.74 - 12.00 (Muisboskermpad), gelee teen die kus tussen Lambertsbaai en Elandsbaai, vir Padkonstruksie werke deur Weskus Distrik Munisipaliteit.
  • Tydelike ompad borde is opgerig wat publieke verkeer via Leipoldtville na en vanaf Lambertsbaai sal herlei asook die verkeer wat vanaf Vredendendal en Clanwilliam na  Elandsbaai reis.
  • Slegs inwoners en hul besoekers sal toegelaat word om die bogenoemde seksie van die pad te betree wat beheer word deur Konstruksie verkeers beheer personeel.
  • Tydperk: 01 November 2016 – 08 Desember 2016

 

Versoek dat U die nodige media bronne in kennis stel asb, bv Radio Namaqualand asook Cederberg Munisipaliteit.

Ons sal die inwoners op bogenoemde seksie in kennis stel.

 

 

Sluit van Hoofpad - R365


Muisboskermpad